Lyle Talbot

Lyle Talbot
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Lisle Henderson
Geboorte (1902-02-08)8 Februarie 1902
Sterfte 2 Maart 1996 (op 94)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 4; insluitende David Talbot
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Lyle Talbot (8 Februarie 1902 – 2 Maart 1996) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Three on a Match (1932), Murder in the Clouds (1934), Chinatown Squad (1935), en Plan 9 from Outer Space (1959).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search